This website requires JavaScript Stellenbosch Akkommodasie

Carelsburgh

Puik akkommodasie vir professionele werkendes word aangebied naby Stellenbosch.

Daar is goeie sekuriteit. Die hele woonkompleks is ommuur of omhein met 'n sekuriteitstoegangshek aan die voorkant.

Daar is 'n gewapende respons diens. Die koste hiervan, asook die water is ingesluit by die huur. Elke eenheid het sy eie koopkragmeter. Internet is beskikbaar op aanvraag.

Wat behels die verblyf